Chanette Paul

August 11, 2019
21 - 28 The Adventurers - Dr Janin Vansteenkiste

Ek het natuurlik dadelik na die afdeling vir 63+ geblaai. Ek het nog net geloer, maar ek is gek oor jou lewensfilosofie.

Baie, baie dankie vir die boek! Dis ‘n wonderlike geskenk. Ek sien uit daarna om veel meer te doen as loer en blaai.

Boonop gaan dit my met my skryfwerk ook help. Dis moeilik om te onthou hoe mens byvoorbeeld in jou 30’s was.☺ Nou het ek die regte agtergrond vir my jonger karakters.

21 - 28 The Adventurers - Dr Janin Vansteenkiste
Chanette PaulAuthorSouth Africa